Bloemhof se Boland-tennisspelers vir 2019. Foto: Leon Piron

Tien Bloemhoffers sal vanjaar vir die Boland tennis speel terwyl twee Bloemhoffers as reswerwes gekies is.  Boonop is Lenka Steenkamp (gr. 10) gekies om aan die TSA Skoleweek, wat van 15 tot 19 Maart in Pretoria plaasvind, deel te neem.

Die A-spanne sal op 22 Februarie in George opponente van ander streke die stryd aansê.

Veels geluk aan dié leerders!

 
Boland o.19 SA-skolespan
  • Lenka Steenkamp
Boland o.19A-Span
  • Karli Roux
  • Margerite Hartung
  • Alexa Genis (reserwe)

Boland o.17A-span

  • Cheri Snyman
  • Linda Mentz
Boland o.15A-span
  • Lara Steenkamp
  • Jané Louw
  • Carisa Liebenberg
  • Simoné Steyn
  • Lisa Mentz
  • Olivia Kruger (reserwe)
Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Google+
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos