Atelte word herinner dat ‘n addisionele atletiekoefening eerskomende Maandag (4 Februarie) tydens periode 3 en 7 sal plaasvind.  Atlete woon dus nie die kreetoefeninge in daardie tyd by nie.

Atlete mag in hul LWO-klere skool toe kom. Crop tops en cheeky pants mag slegs tydens die oefensessies gedra word. 

 

Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Google+
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos