Drie waterpolo-wedstryde vind op Vrydag, 1 Februarie 2019 by Westerford High School in Rondebosch plaas:

  • o.14A – 15:15
  • o.16A – 15:55
  • o.19A – 16:45

‘n Bus sal om 14:00 vanaf die skool vertrek en weer na die laaste wedstryd terugkom.  Spelers moet asb. reeds tydens tweede pouse aantrek. 

Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Google+
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos