Hiermee die volgende inligting vir die tenniswedstryd van Maandag, 28 Januarie 2019

A-liga | Bloemhof-bane
  • o.19A1 teen HMS Paarl
    Spelers:  Mienke Viljoen, Alta Brink, Alexa Genis en Karli Roux
  • o.19 A2 teen Paarl Gimnasium
    Spelers: Lenka Steenkamp, Linda Mentz, Cheri Snyman en Augusta-mari Dercksen
B-liga | Rhenish-bane
  • o.19B1 teen Rhenish GHS
    Spelers: Mila van der Merwe, Susan Maree, Mieke Stubbe en Kara Steyn
LET WEL:
 
Die o.15’s speel op Dinsdag, 29 Januarie teen mekaar.  Die spelers is as volg: 
  • o.15A1: Megan Gibbs, Simone Steyn, Carisa Liebenberg en Janeke van der Walt
  • o.15A2: Lize de Villiers, Liebe Brand, Amelia Veldman en Olivia Kruger

Vir navrae, kontak mnr. Jonathan Edmunds

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos

Vir navrae, kontak me. Desiré Coetzee