Graad 9-ouers word herinner van die Graad 9-kamp wat op 1 en 2 Februarie by die Markötter Sportgronde plaasvind.  Leerders wat nog nie hul vrywaringsvorms of die getekende toestemmingsbrief ingehandig het nie, word herinner om dit asb. Maandag by hul registeropvoeder in te handig.

Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Google+
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos
Waarom moet jy Bloemhof oorweeg?

Bloemhof het ‘n ryk tradisie van uitnemendheid, maar dit is veral dié unieke redes wat daartoe bydra dat leerders by ons puik presteer.

MOEDERTAALONDERRIG

Onderrig in Bloemhof geskied in Afrikaans, want leerders wat in hul moedertaal onderrig word,  ontwikkel die nodige vaardighede om ook op universiteit te presteer, al is die onderrigmedium daar oorwegend Engels.