Die Juniordans (vir graad 8, 9 en 10-leerders) vind op Vrydag, 1 Februarie 2019 plaas en kaartjies is pouses beskikbaar.  

OUERS, NEEM ASB. KENNIS VAN DIE VOLGENDE:

  • Die skool het die besluit geneem om die juniordans af te skaf indien juniorleerders enige vorm van voorafpartytjie (“Pre” of “Before”) organiseer, hou of bywoon. Ons gun ons dogters gesonde, onskuldige pret wat by hul ouderdom pas en vra u as ouers se samewerking in dié verband.  
  • Die dans is baie informeel met die doel om mekaar beter te leer ken en lekker te dans.  Dit is dus absoluut onnodig om ‘n klomp geld op nuwe klere, haarafsprake, grimmering en fotosessies te bestee.
Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Google+
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos