Ons nooi ouers en leerders vriendelik uit om ‘n baie kort meningsopname oor ons nuusbrief te doen.  Volg die skakel hier onder en dui asseblief aan hoe gereeld u verkies dat die skool se nuusbrief moet verskyn.

Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Google+
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos