Op 22 Januarie 2019 sal die volgende dagprogram gevolg word:

  • per. 1 tot 5
  • ‘n kort registerperiode ná per. 5
  • die interhuis-swem sal om 12:30 by die swembad begin

KLEREDRAG:  Leerders dra hul skoolklere.  Swemmers kan in hul interhuisdrag, met swembroeke onder dit, skool toe kom.

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos