OPGEDATEERDE KENNISGEWING: 

18/01/2018 | 11:40

Waterpolo-spanne sal slegs een wedstryd teen Reddam se B-spanne speel.  Herschel se A-spanne sal teen Reddam se A-spanne meeding.

Die speelrooster is nou hier beskikbaar.

 

OORSPRONKLIKE KENNISGEWING: 

Daar sal Vrydag, 18 Januarie waterpolo-wedstryde teen Herschel & Reddam House by Reddam House Constantia plaasvind.  Hiermee ‘n paar praktiese reëlings:

  • Leerders vertrek Vrydag om 13:00 na Reddam House – die skool het ‘n bus gereël.
  • Spelers moet reeds eerste pouse verkleë – trek asb. jou waterpoloswembroek en skoolsweetpak aan.
  • o.14’s, o.16’s en o.19’s speel in ‘n driehoek-toernooi:  twee wedstryde per span sal gespeel word.
  • Ons wag nog op die speelrooster – sodra Reddam House ons van ‘n speelrooster voorsien, sal dit hier gekommunikeer word.  

Vir navrae, kontak me. almaré van der Vyver

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos