Program vir die week

14 – 20 Januarie 2019 (dag 6-10)


MAANDAG, 14/01/2019 | Dag 6

  • Graad 8-baadjieseremonie | per. 3 (09:20-10:20) | Sentrum
  • Sluitkassies:  Graad 12’s doen aansoek | pouses | Mediateek
  • Somersport-oefeninge begin | sien die rooster by /oefentye

DINSDAG, 15/01/2019 | Dag 7

  • Sien die dagprogram hier
  • Per. 1, 2 en 3: verkorte periodes
  • Bekendstelling van die kreet |  09:40 – 10:40
  • Interhuis-atletiek | 11:00 – 14:20 | Markötter-sportgronde
  • BOOV-vergadering | 18:00 | Personeelkamer
  • Gr. 11-ouervergadering | meer inligting hier

WOENSDAG, 16/01/2019 | Dag 8

  • Graad-vergaderings tydens toetsperiode | per. 1 (07:40-08:40) | Plekke sal aan leerders deurgegee word
  • Seniorkamp:  Graad 11’s verdaag om 12:00 en vetrek om 13:00 (met eie vervoer)

DONDERDAG, 17/01/2019 | Dag 9

  • Graad 11’s:  Seniorkamp
  • Skool verdaag om 13:10
  • Koshuiskomitee-vergadering | 18:00

VRYDAG, 18/01/2019 | Dag 10

  • Civviedag – leerders word herinner om R5 vir liefdadigheid saam te bring
  • Uitnaweek – skool verdaag om 13:10
  • Graad 11’s:  Seniorkamp
  • Waterpolo:  Driehoek-toernooi | Reddam House, Constantia | wedstrydbepalings nog nie beskikbaar nie

SATERDAG, 19/01/2019

  • Atletiek:  Stellenberg-byeenkoms | dagprogram nog nie beskikbaar nie

SONDAG, 20/01/2019

  • Geen aktiwiteite geskeduleer nie