Die graad 8-leerders sal op Maandag, 14 Januarie 2019 tydens die Baadjieseremonie hul skoolbaadjies ontvang en amptelik as Bloemhoffers verwelkom word.  Ouers/voogde is welkom om hierdie spesiale geleentheid by te woon.  Sitplek word vir ouers voor in die Sentrum gehou en die verrigtinge sal om 09:20 begin – neem asb. teen 09:15 u sitplek in.

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos