Baadjieseremonie 2019

Geplaas op11 Jan 2019
Kommentare0
Die graad 8-leerders sal op Maandag, 14 Januarie 2019 tydens die Baadjieseremonie hul skoolbaadjies ontvang en amptelik as Bloemhoffers verwelkom word.  Ouers/voogde...
Lees verder