Ons sien daarna uit om die nuwe graad 8-leerders en hul ouers/voogde môre (Dinsdag, 8 Januarie 2018) te verwelkom en herinner julle dat die verwelkoming stiptelik om 17:00 in die Bloemhof Sentrum sal begin.