Atlete vaar puik in Potch

Geplaas op01 Nov 2018
Kommentare0
By die onlangse NWU Top 30-atletiekbyeenkoms, waar 71 skole van regoor Suid-Afrika deelgeneem het, is die Bloemhofspan aangewys as die wenner van die dogtersafdeling vir skole wat minder as 15 atlete ingeskryf het.