Ons bring graag die volgende boodskap wat van Oom Polla se winkel ontvang is, onder die aandag van ons ouers:

Ouers moet asb. die bestellings vir die benodigdhede vir 2019 so vroeg moontlik in November plaas. Dit word elektronies op Oom Polla se webtuiste, www.oompolla.co.za, geplaas.

Diegene wat hulp nodig het om die bestelling te plaas, kan na Oom Polla se Winkel gaan en die bestelling elektronies in die winkel plaas.

VroeĆ« bestellings vermy die herdrukke wat oor die besige tyd voorkom. Indien ‘n titel in herdruk gaan, kan dit so laat soos Maart/April gelewer word.