Program: 29 Oktober – 4 November

MAANDAG, 29/10/2018 | Dag 1

  • Graad 12:  NSS-eksamen
  • Kersangoefening | per. 3 09:20-10:20 | Skoolsaal
  • Personeelvergadering | 13:30-14:30 | Personeelkamer
  • Atletiekoefening en -kondisionering | sien rooster by /atletiek
  • Tenniswedstryde | individueel gereël
  • Hokkie:  HP A-oefengroep | 15:45-17:00 | Astro

DINSDAG, 30/10/2018 | Dag 2

  • Graad 12:  NSS-eksamen
  • Graad 10:  Drama Eindeksamen-prakties | 19:00 | Skoolsaal
  • Atletiek: HMS Paarl-aflosbyeenkoms | 17:00-19:30 | Boishaai-baan (Brugstraat)
  • Netbal:  HP-program | 15:45-17:00 | Baan 1, 2 en vaardigheidsbaan
  • BOOV-vergadering | 18:00 | Personeelkamer

WOENSDAG, 31/10/2018 | Dag 3

  • Graad 12:  NSS-eksamen
  • Kersangoefening vir graad 8-11 | Per. 1 (07:40-08:40) | Skoolsaal
  • Atletiekoefening en -kondisionering | sien rooster by /atletiek
  • Hokkie:  HP B-oefengroep | 15:45-17:00 | Astro
  • Netbal en hokkie:  Graad 7-program | 17:30-18:45 | Netbalbane en Astro
  • Graad 11:  Drama Eindeksamen-prakties | 15:00-17:00 | Skoolsaal

DONDERDAG, 01/01/2018 | Dag 4

  • Graad 12:  NSS-eksamen
  • Atletiekoefening en -kondisionering | sien rooster by /atletiek
  • Netbal:  HP-program | 15:45-17:00 | Baan 1, 2 en vaardigheidsbaan
  • Hokkie:  HP A-oefengroep | 15:45-17:00 | Astro

VRYDAG, 02/11/2018 | Dag 5

  • Graad 12:  NSS-eksamen
  • Laaste saalgeleentheid | 07:40 | Skoolsaal
  • Gereedmaak van eksamenlokale
  • Kersafsluiting | 11:00-12:00 | NG Kerk Stellenbosch Moedergemeente (Moederkerk)
  • Personeelfunksie | 12:30 | Lovane Boutique Wine Estate
  • Bloemhofbond:  Ledesaamtrek en jaarafsluiting | 12:15 | Oude Werf

SATERDAG, 27/10/2018

  • Geen aktiwiteite geskeduleer

SONDAG, 28/10/2018

  • Geen aktiwiteite geskeduleer
Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Google+
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos