Nuwe adjunkhoof bekend

Na ’n lang aansoekproses is me. Winnie Viljoen as Bloemhof se nuwe adjunkhoof aangewys.  Me. Viljoen is tans die waarnemende adjunkhoof van die Hoërskool Monument Park en haar vakgebied is Engels. Sy sluit op 7 Januarie 2019 by ons aan. 

Intussen dien me. Santjie van Vuuren tot en met die einde van hierdie skooljaar as ons waarnemende adjunkhoof – kontak haar gerus by santjie@bloemhofschool.co.za.  

Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Google+
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos