Uitstapdag 2018

Graad 12-ouers en voogde word vriendelik uitgenooi om die matrieks se Uitstapdag by te woon.  Ons neem op dié dag afskeid van ons graad 12-leerders en wens hulle formeel stekte met die komende eksamen toe.

  • Vrydag, 12 Oktober 2018
  • 09:30 – 11:30
  • HMS Bloemhof Sentrum

Rig navrae aan mnr. Stephan Meyer by stephan@bloemhofschool.co.za.

Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Google+
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos