Sistemiese toetse vir Graad 9’s

Die sistemies toetse vir graad 9-leerders vind op Dinsdag, 23 Oktober 2018 plaas en is verpligtend vir alle graad 9’s.  Leerders wat op dié dag afwesig is, sal ‘n doktersbrief moet inhanding.

Bring saam:  

  • Potlood
  • uitveer
  • liniaal
  • pen (blou en swart)
  • sakrekenaar

Dag se program:

  • 07:40-08:30 – periode 1
  • 08:30-10:00 – skryf Wiskunde-vraestel
  • 10:00-10:20 – pouse op die atletiekveld
  • 10:30-12:00 – skryf Afrikaans-vraestel
  • 12:00-12:20 – pouse op die atletiekveld
  • 12:20-14:20 – periode 6 en 7

Navrae kan aan me. Sonja Wessels by sonja@bloemhofschool.co.za gerig word.  

Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Google+
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos