Netbal: HP-oefeninge op Dinsdae en Donderdae

HP-oefenprogram begin op Dinsdag, 16 Oktober

Spelers wat in die netbal hoë prestaise-oefengroep opgeneem is, word herinner dat oefeninge volgende Dinsdag (16 Oktober 2018) begin.  Weens ‘n botsing met tenniswedstryde moes die oefeninge van Maandae na Dinsdae skuif.  

HP-oefeninge sal op die volgende dae op baan 1, baan 2 en die nuwe vaardigheidsbaan (tussen baan 5 en 6) plaasvind:

  • Dinsdag, 16 Oktober 15:45-17:00
  • Donderdag, 18 Oktober 15:45-17:00
  • Dinsdag, 23 Oktober 15:45-17:00
  • Donderdag, 25 Oktober 15:45-17:00
  • Dinsdag, 30 Oktober 15:45-17:00
  • Donderdag, 1 November 15:45-17:00
Rig asb. navrae aan me. Almaré van der Vyver by netbal@bloemhofschool.co.za.

Laai die inligtingsdokument oor die HP-oefengroep hier onder af.  

Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Google+
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos