Die junior dramaproduksie vir 2018 is getitled By (Ons) en is vanaand in die skoolsaal te sien:

  • Dinsdag, 25 September 2018
  • 18:30 – 19:30
  • Bloemhof Skoolsaal
  • R10

Daar is ongelukkig ‘n beperkte aantal sitplekke beskikbaar en kaartjies moet vooraf by die betaalkantoor bespreek word.  Kontak gerus vir me. Deirdré Stubby by betalings@bloemhofschool.co.za om te kaartjies te bespreek.