Skool verdaag vroeër op 21/09

Weens die langnaweek sal die skool op Vrydag, 21 September 2018 om 13:10 verdaag.  Dit sal ook ‘n Civviedag wees en leerders word herinner om R5.00 vir liefdadigheid saam te bring.  

Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Google+
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos