Weens gure weer wat vir môre (Woensdag, 19 September) voorspel word, sal die interhuisatletiek na Donderdag, 20 September 2018 skuif.

Daar sal op Woensdag, 19 September ‘n gewone akademiese dag (Dag 8) gevolg word.  In die toetsperiode (per. 1) sal ‘n kreetoefening plaasvind.