Die Netbal hoë prestasie-oefengroepe is nou bekend en spelers word herinner aan kondisioneringsoefeining wat reeds plaasvind.  Spelers moet twee kondisioneringsessies per week bywoon.  Laai die PDF hier onder af.  

Netbal HP-oefengroep