Die optrede van die junior dramagroep sal op Dinsdag, 25 September om 19:00 in die skoolsaal plaasvind, en nie op 12 September soos in die jaarprogram aangedui nie.