Graad 12’s: Doen aansoek vir die Semper Fidelis-toekenning!

Semper Fidelis: Aansoeke ingewag

Een van die pryse op die Prysuitdeling (Dinsdag, 16 Oktober 2018) is die Semper Fidelis-toekenning wat aan graad 12-leerders toegeken word wat oor vyf jaar getrou aan ‘n somer- EN wintersportsoort, of oor vyf jaar getrou aan ‘n kultuuraktiwiteit by die skool deelgeneem het. Aansoeke hiervoor word nou ingewag en sluit op Woensdag, 19 September 2018.

Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Google+
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos