021 887 3044
admin@bloemhofschool.co.za

VIP-kaartjies vir Matriekafskeid beskikbaar

VIP-kaartjies vir die Matriekafskeid (Woensdag, 26 September 2018) is nou teen R150 per kaartjie by die betaalkantoor beskikbaar.

Sitplekke word nie geallokeer nie en die kaartjie sluit wel iets ligs te ete en te drinke in.

Navrae kan aan me. Elana Kruger (elana@bloemhofschool.co.za) gerig word.

Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Google+
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos