Hokkiespelers wat in die hoë prestasie-oefengroepe opgeneem is, word vriendelik versoek om aanlyn te registreer. Lyste is nou op die hokkiebord beskikbaar en kan ook hier afgelaai word:

 Hokkie: Hoë Prestasie-oefengroepe 2018

Hierdie spelers moet asb. voor of op Woensdag, 12 September 2018 aanlyn registreer:

Registreer nou