021 887 3044
admin@bloemhofschool.co.za

Program: 3–9 September 2018

PROGRAM VIR VOLGENDE WEEK:  3 – 9 September

Siklus:  Dag 6 – 10


MAANDAG, 03/09/2018

  • Graad 12:  September-eksamen | Sentrum
  • VRL-saal | per. 3 (09:20-10:20) | Saal
  • Kooroefening | 14:25-15:20 | Lesinglokaal
  • Tennis:  inskrywings vir 2018/19 interne toernooi sluit | meer inligting by /tennis
  • Atletiekoefening en -kondisionering | sien rooster by /atletiek

DINSDAG, 04/09/2018

  • Graad 12:  September-eksamen | Sentrum
  • Graad 9:  Musiekkonsert | 19:00 | plek sal bevestig word
  • Waterpolo: teoriesessie vir alle spelers | 14:30-15:30
  • Atletiekoefening en -kondisionering | sien rooster by /atletiek
  • Juniortoneel: repetisie | 15:30-18:00 | Saal

WOENSDAG, 05/09/2018

  • Graad 12: September-eksamen | Sentrum
  • Toetsperiode | Per. 1 (07:40-08:40) | registerklasse
  • Atletiekoefening en -kondisionering | sien rooster by /atletiek

DONDERDAG, 06/09/2018

  • Graad 12:  September-eksamen | Sentrum
  • Graad 11-12:  DSD-mondelingeksamen | 08:30-13:00
  • Graad 10: Ekonomie-uitstappie| vertrek 08:40 | Kaapstad
  • Atletiekoefening en -kondisionering | sien rooster by /atletiek
  • Juniortoneel: repetisie | 14:30-18:00 | Saal
  • Kooroefening | 18:00-20:00 | Lesinglokaal

VRYDAG, 07/09/2018

  • Graad 12: September-eksamen | Sentrum
  • Graad 12:  Drama eksterne eindeksamen | 15:30
  • JiB-kamp | 18:00 | Karmelkampterein, Franschhoek
  • Atletiek: Swellendam-byeenkoms | HS Swellendam
  • Tygerberg Eistedfodd: Galakonsert | 19:00 | Endler, Stellenbosch

SATERDAG, 08/09/2018

  • JiB-kamp | Karmelkampterein, Franschhoek
  • Landloop:  ASA-kampioenskappe | Port Elizabeth

SONDAG, 09/09/2018

  • JiB-kamp | Karmelkampterein, Franschhoek

Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Google+
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos