OranjeTV, ‘n afdeling van DigiTV, bied aan leerders en ouers die geleentheid om die Interskole te sien, selfs al is jy nie in Bloemfontein nie!

Skep ‘n profiel op www.digitv.co.za en gebruik die kodes wat hier onder verskaf is om een week se gratis toegang te kry.

Indien jy nie regkom nie, kyk gerus na hierdie video.

Soos wat uitslae bekend is, sal dit ook by www.bloemhofschool.co.za/interskole-uitslae beskikbaar wees.