021 887 3044
admin@bloemhofschool.co.za

8 Aug 2018

Verkeersontwrigting in Stellenbosch

/
Geplaas deur
/
Kommentare0

Neem asb. kennis dat verkeer in Stellenbosch se middedorp weens ‘n optog tussen Kayamandi en die hof ontwrig word. Polisie monitor wel die situasie.

Kunsklasse by die PJ Olivier Kunssentrum is vir vandag afgestel.

Lewer kommentaar