Program 6 – 12 Augustus 2018

PROGRAM VIR DIE WEEK:  6 – 12 AUGUSTUS 2018

Siklus:  Dag 6 – 10 


MAANDAG, 06/08/2018

  • Saal | Per. 3 (09:20-10:20) | Sentrum
  • Graad 11’s:  Verkiesing van hoofleiers | Per. 3 (09:20-10:20) Sentrum
  • Netbal- en hokkie: oefening en kondisionering | sien rooster by /oefenprogram

DINSDAG,07/08/2018

  • Netbal- en hokkie: oefening en kondisionering | sien rooster by /oefenprogram
  • Landloop:  Paarl Gimnasium-byeenkoms | individueel gereël
  • Hokkie:  o.14A wedstryd teen Bedford College | 16:00 | Bloemhof Investec Astro

WOENSDAG, 08/08/2018

  • Civviedag – leerders moet asb. R5 vir liefdadigheid saambring
  • Toetsperiode | Per. 1 (07:40-08:40) | registerklasse
  • Uitnaweek:  Skool verdaag om 13:10

DONDERDAG,09/08/2018

  • VROUEDAG – publieke vakansiedag
  • Hokkie:  Top 12-byeenkoms | Bloemfontein
  • Hokkie:  DSG o.14A-hokkietoernooi | Grahamstad

VRYDAG,10/08/2018

  • Skoolvakansiedag
  • Hokkie:  Top 12-byeenkoms | Bloemfontein
  • Hokkie:  DSG o.14A-hokkietoernooi | Grahamstad

SATERDAG,11/08/2018

  • Hokkie:  Top 12-byeenkoms | Bloemfontein
  • Hokkie:  DSG o.14A-hokkietoernooi | Grahamstad
  • Landloop:  Bolandkamioenskappe | Dal Josaphat, Paarl

SONDAG,12/08/2018

  • Hokkie:  Top 12-byeenkoms | Bloemfontein
  • Hokkie:  DSG o.14A-hokkietoernooi | Grahamstad
Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Google+
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos