021 887 3044
admin@bloemhofschool.co.za

6 Aug 2018

Program 13-19 Augustus 2018

/
Geplaas deur
/
Kommentare0

PROGRAM VIR VOLGENDE WEEK:  13 – 19 AUGUSTUS 2018

Siklus:  Dag 1 – 5 


MAANDAG, 13/08/2018

  • Inhuldiging van nuwe leiers | Per. 3 en 4 (09:20-11:30) | Sentrum
  • Hokkie:  o.16D-wedstryd teen  Cloetesville | 15:30 | Bloemhof Investec Astro
  • Netbal- en hokkie: oefening en kondisionering | sien rooster by /oefenprogram

DINSDAG,14/08/2018

  • Netbal- en hokkie: oefening en kondisionering | sien rooster by /oefenprogram

WOENSDAG, 15/08/2018

  • Toetsperiode | Per. 1 (07:40-08:40) | registerklasse
  • Groot spog | 13:15-14:20 | Sentrum
  • Hokkie:  Investec o.18-uitdaagtoernooi | 17:30 | Bloemhof Investec Astro
  • Interskole 2018: Koor, Tennis en Landloop vertrek | 22:00 | Kochstraat

DONDERDAG, 16/08/2018

  • Interskole 2018: Sportspanne vertrek na Bloemfontein | 03:00 | Kochstraat
  • Skool vir tuisblyers – afsprake by opvoeders | 08:00-13:00
  • Koor:  Koorsig-konsert | 19:00 | Odeon-ouditorium, UVS, Bloemfontein)

VRYDAG, 17/08/2018

  • Interskole teen Oranje | program sal by /interskole verskyn sodra dit ontvang word
  • Skool vir tuisblyers – afsprake by opvoeders | 08:00-13:00

SATERDAG, 18/08/2018

  • Interskole teen Oranje | program sal by /interskole verskyn sodra dit ontvang word

SONDAG, 19/08/2018

  • Busse uit Bloemfontein arriveer in Stellenbosch | 03:00 | Kochstraat

Lewer kommentaar