Winterweekdans afgestel

Vanjaar se Wintersweekdans sal as gevolg van ‘n gebrek aan belangstelling ongelukkig nie meer kan plaasvind nie. Ouers en opvoeders wat reeds kaartjies gekoop het, kan hul geld by die Betaalkantoor gaan afhaal.

Ons nooi u egter hartlik uit om Vrydagaand ná die o.19A-hokkiewedstryd om die vuur saam te kuier voordat u vertrek. Die BOOV se kreatiewe ouers en die Koffie Koppie, Bloemhof se koffiewinkel, sal vir heerlike versnaperinge en iets vir die droë kele sorg.

Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Google+
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos