021 887 3044
admin@bloemhofschool.co.za

18 Jul 2018

Wys jou gees, dra jou Bloemhof-B’s.

/
Geplaas deur
/
Kommentare0

Nou beskikbaar by enige graad 11-leerder: ‘n Tydelike tatoeëermerk wat die Bloemhof-B uitbeeld!  Dit kan op jou wang of arm aangewend word nie, maar ook op skryfbehoeftes en sporttoerusting. Dit word ten bate van die matriekafskeid verkoop.

  • 1 x tattoo teen R15 elk
  • 5 x tattoo’s (‘n boekie) teen R60 (R12 ‘n tattoo)
Vir meer inligting, kontak gerus vir mev. Elana Kruger (elana@bloemhofschool.co.za).

Lewer kommentaar