021 887 3044
admin@bloemhofschool.co.za

14 Jun 2018

Geen sport vanmiddag

/
Geplaas deur
/
Kommentare0

Daar sal weens die stormweer nie vanmiddag (Donderdag, 14 Junie 2018) enige sportoefeninge wees nie.  Die laaste oefeninge vir die kwartaal sal op Maandag, Dinsdag en Woensdag volgende week plaasvind.

Lewer kommentaar