Graad 9’s: Kuns as vak vir graad 10 2019

Graad 9-leerders wat graag Kuns as vak in 2019 wil neem, word aan die volgende herinner:

TOELATINGSTOETSE VIR VISUELE KUNS EN ONTWERP – 2019

Alle nuwe aansoekers wat nie tans Kuns as vak doen nie, moet die toets by die Kunssentrum kom doen op enige van die volgende datums:

  • Dinsdag, 29 Mei om 14:45-16:00
  • Woensdag, 30 Mei om 14:45-16:00

Indien leerders nie hierdie week kom nie, sal hulle eers volgende kwartaal weer die geleentheid kry, maar die kanse is goed dat die vak van hul keuse dan heelwaarskynlik gevul sal wees.

Rig navrae aan me Annelise Hopley by admin@artschool.za.net of 021 886 4854.

Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Google+
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos