021 887 3044
admin@bloemhofschool.co.za

Kennisgewing

28 Mei 2018

Skolevervoer – vraeslys vir Munisipaliteit

/
Geplaas deur
/
Kommentare0

As deel van die Stellenbosch Munisipaliteit se poging om oplossings vir die verkeersprobleme in Stellenbosch te vind, word data benodig.  Ouers van dagleerders (nié koshuisleerders) word gevra om ‘n inligtingsvorm te voltooi en aan die munisipaliteit terug te stuur.

Gaan so te werk:

  1. Laai die vorm hier af.
  2. Voltooi die vorm.
  3. Stuur die voltooide vorm aan me. Mienke Knipe via e-pos by stellenboschschooltravelsurvey@gmail.com.

Ons waardeer u samewerking!

Lewer kommentaar