Weens die (heerlike en nodige) reën sal daar nie vanmiddag (Maandag, 21 Mei 2018) enige sportoefeninge wees nie.