021 887 3044
admin@bloemhofschool.co.za

17 Mei 2018

Verandering aan wedstrydbepalings: hokkie teen La Rochelle

/
Geplaas deur
/
Kommentare0

Let asb. daarop dat La Rochelle se o.16D-hokkiespan onttrek het en dat die o.16D’s nie meer môre (Vrydag, 18 Mei 2018) speel nie.

Die o.19C’s sal nou om 16:30 [en nie meer om 17:15] speel terwyl die o.16C’s om 17:15 [en nie meer om 18:00] aan die beurt is.

Om die opgedateerde wedstrydbepalings te sien, besoek gerus ons sportprogramme-blad by www.bloemhofschool.co.za/sportprogramme.

 

 

Lewer kommentaar