021 887 3044
admin@bloemhofschool.co.za

16 Mei 2018

Uitslae: Hokkie teen Herschel

 

Op Vrydag, 11 en Saterdag 12 Mei 2018 het tien van Bloemhof se 11 hokkiespanne teen Herschel Girls’ School in Claremont gespeel.  Slegs ons o.19A-hokkiespan slaag daarin om ‘n oorwinning in te palm, maar dit was veral die o.19B’s se wedstryd waar die telling van 0:0 nie die ware spel weerspeel nie – “dit was ongelooflike hokkie om te aanskou,” meen me. Illse Davids, ons sportbestuurder vir hokkie.

Herschel is tans tweede op die ranglys vir skolehokkie en het sterk kompetisie vir ons spanne gebied.  Die volledige uitslae is as volg:

Laai hierdie uitslae hier af.

Lewer kommentaar