Baie geluk aan die ses hokkiespanne wat op 8 Mei teen Somerset College gespeel het en vir pragtige uitslae gesorg het.  Vyf van die ses spanne – o.14A, o.16B, o.16C, o.19A en o.19B – wen hul wedstryde terwyl die o.16A’s 1:1 gelykop speel.

Die volledige uitslae, wat ook hier afgelaai kan word, is as volg: