Op 27, 28 en 29 April het twee Bloemhof-toernooispanne aan die Rustenburg Girls’ High School Champions Cup deelgeneem.

‘n Gekombineerde o.14- en o.16-hokkiespan het in die 11de plek geëindig terwyl die o.16B-netbalspan die toernooi gewen het.  Die uitslae is as volg:

Hierdie uitslae kan hier afgelaai word.