021 887 3044
admin@bloemhofschool.co.za

Uitslae: Parel Vallei

Bloemhof se eerste sportdag tuis was ’n groot sukses en ons netbal- en hokkiespanne het puik gevaar.

Alhoewel slegs 19 van ons 25 netbalspanne speel, verloor nie één span teen PV nie en tellings getuig van wegholoorwinnings.  Die o.18A’s wen met 42 doele!

Op die astro bied die PV-spanne baie sterker kompetisie met drie van ons elf spanne wat die knie buig.  Die Bloemhof Investec Eerste Hokkiespan klop die besoekers 3:0.

 

Laai die volledige uitslae hier af. Die individuele spanne se uitslae is as volg:

NETBAL

o.14A wen 38:6

o.14B wen 24:4

o.14C wen 17:5

o.14D wen 28:0

o.14E wen 22:1

o.14F wen 25:0


o.15A wen 26:15

o.15B wen 22:5

o.15C wen 18:7

o.15D wen 24:10


o.16A wen 37:7

o.16B wen 25:7

o.16C wen 19:3

o.16D wen 15:7


o.17A wen 26:9

o.17B wen 25:9


o.18A wen 52:10

o.18B wen 28:8

o.18C wen 29:5


HOKKIE

o.14A speel 0:0 gelykop

o.14B wen 3:0

o.14C speel 2:2 gelykop


o.16A wen 2:0

o.16B wen 1:0

o.16C verloor 0:2

o.16D verloor 1:2


o.19A wen 3:0

o.19B verloor 0:1

o.19C speel 1:1 gelykop

o.19D wen 3:0


Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Google+
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos