Die Bloemhof Investec Eerste Hokkiespan neem op Sondag, 20 Mei 2018 aan die finale ronde van die Spar Uitdaagtoernooi vir Dogters deel.

Die wedstrydbepalings kan hier afgelaai word.