Netbal: veranderinge aan wedstrydbepalings

Netbalspelers en -ouers word herinner dat daar slegs Saterdag, 5 Mei 2018 netbalwedstryde teen Hoërskool Parel Vallei is (en nie ook Donderdag, 3 Mei soos op die kwartaalprogram nie).

Die netbalwedstryde teen Hoërskool Stellenbosch van Maandag, 7 Mei 2018 word ook op hul versoek na volgende kwartaal verskuif. Daar is nog nie op ‘n nuwe speeldatum besluit nie.

Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Google+
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos