021 887 3044
admin@bloemhofschool.co.za

In die nuus

12 Apr 2018

Skooldrag: somer én winterdrag vir April

/
Geplaas deur
/
Kommentare0

Leerders mag in April óf somersdrag óf wintersdag dra, maar mag nie die twee meng nie. Vanaf Woensdag, 2 Mei 2018 word wintersdrag gedra.

Lewer kommentaar