Leerders en ouers word ingelig dat Saterdag (14 April 2018) se geskeduleerde netbalwedstryde teen Hoërskool Stellenberg afgestel is.  Hokkie-wedstryde teen Hoërskool Hottentots-Holland gaan steeds voort.