Matriekafskeid: Brief vir graad 11-ouers
Geplaas op12 Apr 2018
Kommentare0
Graad 11-ouers word herinner aan die brief van 28 Maart 2018 – voltooi asb. die vorm en stuur dit saam met u... Lees verder
Netbal: Stellenberg-wedstryde afgestel
Geplaas op12 Apr 2018
Kommentare0
Leerders en ouers word ingelig dat Saterdag (14 April 2018) se geskeduleerde netbalwedstryde teen Hoërskool Stellenberg afgestel is. Hokkie-wedstryde teen Hoërskool Hottentots-Holland... Lees verder
Skooldrag: somer én winterdrag vir April
Geplaas op12 Apr 2018
Kommentare0
Leerders mag in April óf somersdrag óf wintersdag dra, maar mag nie die twee meng nie. Vanaf Woensdag, 2 Mei 2018 word... Lees verder