021 887 3044
admin@bloemhofschool.co.za

In die nuus

11 Apr 2018

Bloemhofbond Pa- en Dogteraand

 

Die Bloemhofbond en Klub Fidelis bied die jaarlikse Pa- en Dogteraand aan. Kom geniet ‘n heerlike aand saam!

Enige navrae kan aan die Bloemhofbond-kantoor gerig word.  Kontak die kantoor op 076 972 8836 / bloemhofbond@bloemhofschool.co.za.

Lewer kommentaar